Laerskool Truida Kestell leerder presteer in Taekwondo
ADVERTISEMENT
Matheas le Roux-Breshears het by the Taekwondo Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in die Core Skills afdeling deelgeneem en ‘n SILWER medalje vir stokgeveg en BRONS medalje vir gevegte verwerf. Laerskool Truida Kestell is trots op jou.
![]()










