Laerskool Tennis Prestasie vir Hoërskool Piketberg
ADVERTISEMENT
Laerskool Tennis Prestasie vir Hoërskool Piketberg. Maritz Mouton het hierdie naweek deelgeneem aan die Kavaliers Junior Wilson toernooi in Stellenbosch. Hy het 1ste plek in die o.11B-afdeling behaal. Ons is ongelooflik trots op hierdie mooi prestasie!










