Laerskool Swartkop Gr 7 Entrepreneursdag
ADVERTISEMENT
Daar was groot opgewondenheid tydens hierdie jaar se Gr.7 Entrepreneursdag! Die Entrepreneursdag maak deel uit van die Gr.7’s
se EBW kwartaalpunt. Laerskool Swartkop het hierdie dag sommer baie geniet.













