Goeie uitslae vir Laerskool Bakenkop redenaars
ADVERTISEMENT
Goeie uitslae vir Laerskool Bakenkop redenaars:
Artistatue Nasionale redenaars
Dié vier leerders van Laerskool Bakenkop het weggestap as naaswenners in die Artistatue Nasionale kompetisie! Baie geluk!

Gr 6 groepsredenaars naaswenners
Dié 4 leerders van Laerskool Bakenkop het die Gr 5 groepsredenaars gewen tydens die Artistatue Nasionale kompetisie! Dis ‘n pragtige prestasie! Knap gedaan!

Gr 5 groepsredenaars
Die twee leerders van Laerskool Bakenkop het kwalifiseer om aan die Artistatue Nasionale redenaars te gaan deelneem. Baie geluk en sterkte!

Radikale Redenaars
Die twee redenaars het gekwalifiseer om aan die Nasionale Radikale redenaars te gaan deelneem. Sterkte met die kompetisie

Radikale redenaars








