Laerskool Rustenburg netbal uitblinker
ADVERTISEMENT
Laerskool Rustenburg is baie trots op Anelia Nel, ‘n o.12 netbalspeler wat die naweek verkies is tot die o.12 Noordwes netbalspan. Hulle gaan van 26-29 Junie deelneem aan die All Ages toernooi waar hulle teen al die ander provinsies gaan deelneem. Baie geluk Anelia!
![]()










