Hoërskool Douglas provinsiale netbal verteenwoordigers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Douglas dogters wat gekies is vir die Noord-Kaap Diamante netbalspan:

Van links: Liané Prinsloo (o.13), Ernine Erasmus (o.14), Zandri Starke (o.16) en Janeske Ferreira (o.15)








