Laerskool Roodekrans alumni word hoofleiers by Hoërskool Noordheuwel
ADVERTISEMENT
𝐎𝐮𝐝-𝐑𝐨𝐨𝐝𝐢𝐞𝐬 𝐰𝐨𝐫𝐝 𝐡𝐨𝐨𝐟𝐥𝐞𝐢𝐞𝐫𝐬 𝐛𝐲 𝐇𝐨𝐞̈𝐫𝐬𝐤𝐨𝐨𝐥 𝐍𝐨𝐨𝐫𝐝𝐡𝐞𝐮𝐰𝐞𝐥
Ons is baie trots op hierdie drie oud-Roodie-dogters van 2019 wat verkies is as Hoërskool Noordheuwel se onderhoofdogters vir 2023/2024!

VLNR:
Shalté Boshoff (was Roodies se onderhoofdogter) Jessy Bekker (was Roodies se hoofdogter) Lelani Jansen van Nieuwenhuizen









