Laerskool Pretoria-Oos leerder haal 8ste plek in wiskunde kompetisie
ADVERTISEMENT
Laerskool Pretoria-Oos leerder Zak Prinsloo Gr 3 het deelgeneem aan die Mental Maths kompetisie, wat deur die Departement van Onderwys aangebied is. Hy het vanaf die Distrik na Provinsiale vlak gevorder, waar hy onder die top agt geëindig het.
![]()










