Laerskool Park leerder ontvang goud by die Talent Africa 2025
ADVERTISEMENT
Inge Suhr van Laerskool Park neem deel aan Talent Africa 2025 Regional Season en ontvang goud vir Acting Comedy. Op 18 Oktober behaal sy ‘n derde plek in Radikale redenaars – Prosa. Tydens die Finaal word sy aangewys as nasionale wenner – Tweetalig.










