Laerskool Outeniqua atleet skitter tydens die SA Duathlon Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Outeniqua atlete Wanru Haasbroek wat Saterdag ‘n silwer medalje gewen het tydens die “Duathlon” SA Kampioenskappe vir seuns 12-13 jaar in die “Super Sprint” afdeling, wat plaasgevind het in Hoekwil. “Duathlon” behels “hardloop-fietsry-hardloop”.










