Laerskool Orion rugbyspelers gekies om die streek te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende o/12- en o/13-seuns van Laerskool Orion wat gekies was om die streek by die Leeus-proewe te verteenwoordig. Die proewe het op Woensdag, 9 April 2025, by Hoërskool Linden plaasgevind.
![]()










