Laerskool Newton se Hoofleiers vir 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Newton se 2026-hoofleiers! Ons vertrou dat julle met voorbeeld, respek en trots sal lei.
Hoofdogter: Amari van Reenen
Onder-hoofdogters:
Erinke Krüger
Moya Rudman
Hoofseun: William de la Querra
Onder-hoofseuns:
Rico Smal
Dominic Goncalves
Mag 2026 ’n jaar van groei, samewerking en sukses wees vir julle almal.










