Laerskool M.L.Fick stel hul hoofleiers bekend vir kwartaal 2
ADVERTISEMENT
Hiermee die Hoofleiers van Laerskool M.L.Fick vir Kwartaal 2 . Ons is trots op die onderstaande vier leerders wat aangewys is as hoofleiers vir die tweede kwartaal. Ons wens hul alle sterkte toe met die belangrike taak wat aan hul opgelê is.










