Laerskool Goedehoop leerders dring deur na die “International Science Fair Participant”
ADVERTISEMENT
Ons is baie trots op Abigail Zwarts en Elanie Breed leerders van Laerskool Goedehoop wat deurgedring het om aan die “International Science Fair Participant” deel te neem. Dit vind plaas 23 tot 27 September 2024 te Emperors Palace. Baie geluk met jul puik prestasie!










