Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se verkose Hoofleiers vir Kwartaal 2
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se Hoofleiers vir kwartaal 2. Sterkte vir die kwartaal wat voorlê.
- Hoofseun:Rico Botha
- Onderhoofseun:Franco Steyn
- Hoofmeisie:M’lize van Zyl
- Onderhoofmeisie:Zani Meiring










