Laerskool Durbanville o.12 rugby stap met die louere weg
ADVERTISEMENT
Ons o.12 A-, B- en C-rugbyspanne het 1-2 September aan Laerskool Swellendam se o.12-rugbytoernooi deelgeneem. Alhoewel dit ‘n toernooi vir A-spanne was het ons B- en C-spanne ook deelgeneem. Laerskool Durbanville se A-span het met die louere weggestap aan die einde van die toernooi. Luan le Roux is ook as speler van die toernooi aangewys.

Agter van links na regs: Herman Malherbe; Lukas Muller; Louis Andrag; Luan le Roux; Daniel Kruger; Jean Louw; Daniel van Zyl
Voor van links na regs: Luttig Malherbe; Miga Alberts; Zander van der Westhuizen; Keenan Peterson; Evan Linde; Luke Fouldien; Adriaan van Niekerk









