Laerskool Courtrai leerders verwerf provinsiale klere vir sport
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Laerskool Courtrai verwerf provinsiale klere vir sport. Hartlik geluk aan al die leerders met hul puik prestasies.
Hokkie provinsiaal (Boland)
- Tebello Keketsi
- Jamie Kock
- Ewald Clift
- Luke van der Merwe
![]()
SA kleure karate
- Jamie Kock
![]()
Skaak
- Miguel Alho
Tweekamp Boland
- Dieter Naude










