Laerskool Courtrai Interhuis atletiek 2022
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai het hul jaarlikse Interhuis atletiek aangebied. Die Witspan het die geesbeker gewen, terwyl die rooispan die beker gewen het vir die meeste punte.
Bekerwenners
- Caira Lederle (Veld: Beste Dogtersatleet o.11 – o.13)
- Annemie du Plessis (Baan: Beste Dogtersatleet o.11 – o.13, asook Baan:
- Beste individuele prestasie), Liam Lang (Veld: Beste Seunssatleet o.11 – o.13),
- Mia Janse van Noordwyk (o.10 Dogtersatleet – veld en baan, asook Veld: Beste individuele prestasie en ook die Victrix Ludorum),
- Nicolaas Basson (o.10 Seunsatleet veld en baan) , Jan-Hendrik Malan (Baan: Beste Seunsatleet o.11 – o.13 en Victor Ludorum )













