Laerskool Bertie Barnard SWD o.13 Rugby uitblinkers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Bertie Barnard leerders wat in die SWD Laerskole – o.13 Rugbyspanne opgeneem is. Hulle gaan aan die Cravenweek deelneem wat tussen 25 June – 30 June 2023 te Pietermaritzburg sal plaasvind. Sterkte met die toernooi. Ons is baie trots op julle!
Gus Vorster
Luan Faber
Zach Olivier










