Laerskool Bertie Barnard ruiters ontvang hul Wes-Kaap kleure
ADVERTISEMENT
Mieka Grassinni, Savannah Grassinni en Leah Janse van Rensburg: het deelgeneem aan die Wes-Kaap streeksfinaal wat tussen 10-12 Augustus op Stellenbosch plaasgevind het. Al drie leerlinge van Laerskool Bertie Barnard het hulle SANESA Wes-Kaap kleure verwerf. Baie geluk. Ons is baie trots op julle.
Leah Janse van Rensburg
Mieka Grassinni
Savannah Grassinni










