Laerskool Aristea se fraaie jonge Grondslagfase dames ’n Poppetee bygewoon
ADVERTISEMENT
Op 4 Oktober 2024 het Laerskool Aristea se fraaie, jonge Grondslagfase dames ’n Poppetee bygewoon. Dit was omtrent ’n deftige geleentheid en die kleine dames is behoorlik bederf!
(Links na regs: Han-Mari van Wyk, Anuschka van Wyk)
(Links na regs: Phelo Matsekete, Alexis le Roux, Zoë Martin)
(Links na regs: Ava-Rose Lombard, Milani Lehanya)










