Laerskool Aristea leerder vaar uitstekend in Tygerberg Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Laerskool Aristea leerder vaar uitstekend in Tygerberg Eisteddfod. Johané Hattingh het ‘n trofee gewen vir die beste foto in die Kreatiewe kategorie. Baie geluk, Johané! Jy maak Aristea TROTS! Excellentior.










