Laerskool Aliwal-Noord Landsdieners geniet jaarlikse klubkamp
ADVERTISEMENT
Die gr.6-7 Landsdieners het hulle jaarlikse klubkamp gehad. We arrived at Letsatsi Game Lodge on Tuesday, 20 March, around 12H00. The fun and challenges started immediately. We dropped off 54 learners, and they had to find their way to their camping site. Hulle het 1.7km gestap om by die boskamp uit te kom en ten spyte van ‘n paar rooi perdebye, het hulle dit veilig tot daar in ‘n goeie tyd gemaak.
Donderdag het Letsatsi se personeel ons op ‘n wonderlike wildsrit geneem. They also showed us Bushman drawings (Boesmantekeninge) and taught us about some of its history and fun facts about the paint used. Ons het ook na volstruis eiers gekyk en meer daaroor geleer.
Ons handvaardigheid vir die kamp was om stapstokke te maak, sodat ons dit kon gebruik die volgende dag op ons 6km staproete. Donderdagaand was afgesluit deur ons tradisionele lanternbekruip aktiwiteit. Before bed, we all had Milo and “stokbrood” by the campfire.
Vrydag het vroeg begin. The whistle woke everyone up around 06:00 to get dressed and ready for the day. We started the day off with some well-known ice breakers and then breakfast followed.
Na ‘n goeie ontbyt het ons, ons stap aangedurf. Met stapstok in die hand, is ons deur bosse en oor berge. Ons het geleer van verskillende wild en hulle spore en ons het ook die voorreg gehad om tussen ongelooflike natuurskoon te loop en verskeie wildspesies te sien. After a long walk, we got back to camp. Everyone was starving from all the exercise, so after a well-deserved lunch, were able to carry on with our day.
Ons het bo by die Lodge gaan swem en in spanne waterspeletjies gespeel. Dit was vir die kinders groot pret en almal het ‘n beurt gehad om nat te word. Na ons pret in die water het ons in spanne na ‘n erosiesloot gestap om ons liefde vir arbeid en vir die natuur te gaan uitleef.
The manager of Letsatsi Game Farm spoke to the learners about erosion, the causes of it and how they can help fix it. After they learned about ways to help, everyone jumped in and started packing rock barriers inside the erosion ditch. Ons het Vrydagaand afgesluit met lofsprysing en ‘n buitelug fliek. Teen 00:00 was almal pootuit en het ons lekker gaan slaap.
Saterdagoggend het die 3 groepe vir ons hulle krete opgevoer en ‘n wengroep was gekroon. Almal het lekker saam lyndans geoefen en ons het in ons groepe ‘n klein toetsie geskryf om te sien watter groep die meeste uit die naweek geleer en deelgeneem het.
Baie dankie aan die 6 onderwysers, oom GB en die Letsatsi personeel wat hierdie kamp nog ‘n besonderse een gemaak het.




























