Laer Volkskool Hokkie en rugby fees uitslae
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool Hokkie en rugby fees uitslae. Die o. 13A-rugby- en hokkiespan het die naweek vanaf 24 Junie 2022 tot 27 Junie 2022 aan die 𝗔𝗻𝗻𝗲 𝗕𝗲𝗮𝗴𝗹𝗲𝘆 𝗝𝘂𝗻𝗶𝗼𝗿 𝗥𝘂𝗴𝗯𝘆 & 𝗛𝗼𝗰𝗸𝗲𝘆 𝗙𝗲𝘀𝘁𝗶𝘃𝗮𝗹 wat deur Union aangebied is, deelgeneem. Die tellings was soos volg:
Rugby
- Verloor Grey 0 – 28
- Verloor Queens 0 – 31
- Verloor Stirling 10 – 17
Hokkie
- Wen Lorraine 2 – 0
- Wen Union Invitation 11 – 0
- Wen Charlo 1 – 0
- Wen Stirling 4 – 1
- Wen Sunridge 3 – 1
Gideon van der Mescht












