AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Jimmy Stonehouse besoek Hoërskool Ermelo

Jimmy Stonehouse besoek Hoërskool Ermelo

By Karien Frans
27th July 2022
799
0

ADVERTISEMENT


Share:

EHS geniet besoek vanaf oud-Errie en Puma-afrigter. Dit was vir die Erries ’n besondere voorreg om mnr Jimmy Stonehouse, asook lede van die Puma-afrigtingspan by EHS te verwelkom op Vrydag 22 Julie. Hoërskool Ermelo is trots daarop dat mnr. Stonehouse, mnr. Corné Steenkamp, en mnr. MJ. Mentz almal oud-Erries is. Daar is ook ’n oud-Errie, naamlik Tapiwa Mafura, wat deel is van die Puma-span. Tapiwa het in 2014 gematrikuleer.

 Mnr. Stonehouse begin sy laerskoolloopbaan in Laerskool JJ van der Merwe en daarna kies hy om ’n Errie te word. Hy word gekies om vir die destydse Suid-Oos Transvaal uit te draf vir die Cravenweekspan. Na skool studeer hy onderwys aan die Goudstadse Onderwyskollege en word daarna ’n Errie-onderwyser. Errie-rugby het baie baat gevind by mnr. Stonehouse se afrigtings- en rugbyvaardighede.

Die rugby-afrigters van Hoërskool Ermelo saam met die besoekers van die Puma-span (Mnr. Jimmy Stonehouse in die middel voor)

Die jaar 2000 was ’n besondere jaar vir die Erries: die eerste rugbyspan wen die Beeldtrofee vir makroskole. Mnr. MJ Mentz en mnr. Corné Steenkamp het, as lede van die span, ook in dié oorwinning gedeel. Die vreugde-vure by die Erries het hoog gebrand toe die Erries vir Affies tydens die semi-finaal met die kous oor die kop huis toe gestuur het. Die finaal het plaasgevind teen HTS John Vorster en ook hier kon die Erries maklik seëvier met ’n uitstekende telling van 23-3.

 Na sy onderwysloopbaan by die Erries, het mnr. Stonehouse ook by Waterkloof skoolgehou en daarna by professionele afrigting betrokke geraak. Hy het begin bou aan die Puma-span en ’n wen-kultuur begin vestig. Sy droom het waar geword en sy span is vanjaar gekroon as Curriebeker-kampioen vir 2022. Wat ’n uitstaande prestasie!

Die besoekers van die Puma-span staan voor EHS met die Currie-beker en die Erries trots agter hul

Die Erries het bankvas agter die Pumas gestaan. Van mnr. Stonehouse se oud-kollegas onthou hom as ’n passievolle afrigter wat baie gesteld was daarop dat die spelers ware “gentlemen” moes wees en gabalanseerd moes ontwikkel. Al die spelers moes ook gaan vir koor-oudisies. Baie onthou steeds die hoofrol wat mnr. Stonehouse in “Fiddler on the roof”, ’n musiekblyspel wat deur die Erries opgevoer is, gespeel het. “If I were a rich man” sal altyd baie aangename herinneringe by elke Errie oproep. EHS is trots daarop dat mnr. Stonehouse steeds ’n Errie is en altyd sal bly.

TagsRugby
Previous Article

Hoërskool Ermelo gholfers geniet gholftoer

Next Article

Silver for Wembley College karateka

Share:

Related articles More from author

  • HelderbergLaerskool Hendrik LouwRegional NewsWestern Cape

    Hendrik Louw Primary players selected for the WP U13 rugby group

    1st June 2022
    By Michelle Davids
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby rugby vaar puik teen Marlow

    3rd June 2024
    By Karien Frans
  • Amanzimtoti High SchoolKwazulu-NatalRegional NewsSouth Coast

    Amanzimtoti High School Southern KZN Rugby team representatives showcased their talents

    4th September 2024
    By Karien Frans
  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Paul Roos Gymnasium outperform Grey High School

    11th April 2022
    By Karien Frans
  • Regional News

    New Horizon College enjoy VKB week in Frankfort

    21st July 2025
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool JordaniaRegional News

    Primêre Skool Jordania se seuns is ingesluit in die Oos-Vrystaat rugbyspanne

    25th April 2022
    By Karien Frans

  • Gauteng JohannesburgKyalami Prep Nursery SchoolKyalami Preparatory SchoolMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadPinnacle College KyalamiRegional News

    New CEO of Kyalami Schools Group

  • Curro MahikengNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Curro Mahikeng Primary Top three academic achievers

  • Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester-Noord Primêre Skool

    Worcester-Noord Primêre Skool leerder word vir die Boland rugbyspan verkies

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us