HTS Tom Naudé Prysuitdeling 2023
ADVERTISEMENT
HTS Tom Naudé Prysuitdeling 2023. Ons is baie trots op die leerders wat die volgende toekennings ontvang het.
Tricea Malungane – Trophy for the Junior sportgirl of the year
Abubakar Kubura – Receives trophy for the senior sport girl of the year
Mahlatse Kekana – Received the trophy for the Junior sportboy of the year
Micheal van Heerden – ontvang trofee vir senior sportseun van die jaar
Dewaldt van Heerden – ontvang die trofee vir beste boogskut van die jaar
Nicky Willemse ( ontvangs die “wecks” trofee vir beste junior fietsryer van die jaar
Willie Willemse – ontvang die ” Nico Kruger” trofee vir beste senior fietsryer van die jaar
Nthati Matabane (atletiek) senior victor ludorm- best senior male athlete
Kutullo Sekotla (crosscountry) receives the Etienne Wilters trophy for best crosscountry athlete
Druan Venter – ontvang die Jaques stiemie trofee vir beste jukskei speler van die jaar
JC Holtzhausen: ontvang trofee vir beste senior krieket speler van die jaar
HP Robberts. Ontvang trofee vir beste bowler van die jaar
Prince Tlou. Trophy for best junior soccer player
Lindo Kolobe trophy for best senior soccer player of 2023
Lukas Pieterse ontvangs trofee vir beste junior krieketspeler










