Laerskool Outeniqua leerders vereer op jaarlikse prestige prysuitdelings
ADVERTISEMENT
Laerskool Outeniqua leerders vereer op jaarlikse prestige prysuitdelings. Ons is baie trots op elke Outie wat erkenning gekry het tydens enige van ons 3 jaarlikse Prysuitdelings.
Baie geluk aan Lila Opperman wat die SAS Outeniqua Trofee ontvang het. Dit is ʼn spesiale toekenning wat deur die hoof toegeken word aan ʼn leerder wat op alle gebiede (sport, kultuur, akademie en leierskap) presteer.
Lila Opperman
Congratulations to the Top 3 academic achievers in gr. 7. They are Pieter Beeby (2nd), Mia Schoeman(1st) and Arno de Jager(3rd).
On the photo Pieter Beeby , Mia Schoeman and Arno de Jager
Baie geluk aan Laerskool Outeniqua se hoofleiers van 2024. Hulle is: Anina Badenhorst (onderhoofdogter) Liike Bekker (hoofdogter) Konrad Gouws (hoofseun) Joa Victor (onderhoofseun)
Op die foto Anina Badenhorst,Liike Bekker, Konrad Gouws en Joa Victor
Baie geluk aan ons Senior Prysuitdeling-trofeewenners.
Congratulations to Milan de Villers, she wins the Ruben Coetzer Trophy for outstanding sport achievement.
Milan de Villers
Baie geluk aan Nieke Bezuidenhout. Sy wen die Xander de Beer Trofee vir uitstaande sportprestaise buite skoolverband.
Nieke Bezuidenhout.
Congratulations to our sports personalities of 2023. They are Milan de Villiers, Migael Fick, JP Immelman and Zikho Hanase
On the photo: Milan de Villiers, Migael Fick, JP Immelman and Zikho Hanase
Baie geluk aan Nadia Meintjes. Sy ontvang die Dominique Faber Trofee vir Uitstaande Musiekprestasie.
Nadia Meintjes
Baie geluk aan Lila Hoogendyk. Sy ontvang die Marli Koekemoer Trofee vir Drama en Kultuur – Uitstaande Prestasie binne- of buite skoolverband.
Lila Hoogendyk










