AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Reddam House Bedfordview student takes debating talent to Harvard stage

  • The one habit that separates SA’s top-performing learners from the rest

  • Vrystaat-stoeiers blink uit by SAWF Greco-Roman Nasionale Kampioenskappe

  • New Horizon College Annual Fun Day a huge success

  • Hoërskool Bredasdorp sportsentrum droom groei


Hoërskool DiamantveldNorthern CapeRegional News
Home›Regional News›Northern Cape›Hoërskool Diamantveld›HS Noord-Kaap vs HS Diamantveld: Hier is Hoërskool Diamantveld se A Hokkiedogters en Hokkieseuns

HS Noord-Kaap vs HS Diamantveld: Hier is Hoërskool Diamantveld se A Hokkiedogters en Hokkieseuns

By Karien Frans
12th May 2023
948
0

ADVERTISEMENT


Share:

Die hokkiespanne is gereed vir die kragmeting. AWSUM gesels met Danielle Posthumus, eerstespan dogtershokkiekaptein van Hoërskool Diamantveld oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier.

 Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Toe ons in George die SCST (Southern Cape Schools Tournament) in die o.19 hokkie afdeling gewen het.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? My onderkaptein is Yzelle Hewitt. Sy is `n baie vocal speler op die veld (met ander woorde sy kommunikeer baie lekker saam met my en met die spelers). Ek en sy speel blockers in ons span, so ons moet saam werk om die span se engine te wees.

Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graag volgende jaar by TUKS gaan studeer en moontlik vir hulle Varsity hokkie ook speel.

Hier is Hoërskool Diamantveld se A hokkiespanne: o.19 A Hokkiedogters

Andeli Krause

Danielle Posthumus (kaptein)

Deandré Jacobs

Entle Mpekula

Imke Potgieter

Leilah Snyman

Leoné Meyer

Loumari Barnard

Mia Truter

Miné Auret

Nelise Hattingh

Sheri Smith

Wiandie Botha

Yzelle Hewitt (Onderkaptein)

o.16 A

AWSUM gesels met Breyone Louw, eerstespan Seunshokkie Kaptein van Hoërskool Diamantveld oor  hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê.

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons het in die Maart – skoolvakansie aan die SCST toernooi in George deelgeneem wat bekend staan as Southern Cape Schools Tournament. Dit was vir ons `n groot uitdaging, want ons het `n baie jong span, maar dit het ons nie teruggehou nie. Ons het die bal aan die rol gekry en onoorwonne in die toernooi geëinding. Ons het nog wel baie om aan te werk.

Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer my span deur respek vir elke speler te toon en seker te maak dat ek my beste gee en hulle teen alle tye te motiveer, asook om seker te maak hulle is gemaklik in die span.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Barco Sheffer. Nie net is hy `n baie goeie speler nie, maar kan ook `n game baie goed lees. Ons werk baie lekker saam, want ons altwee hou van kommunikeer en nuwe idees implementeer wat ons beter op, en af van die veld af maak.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Om nie net Classic Clashes te wen nie, maar ook om die jaar eerste in die Kimberley Skole Liga te eindig. Dit is nie ontmoontlik nie.

Wat is jou planne vir die toekoms? Na skool wil ek aanhou met klubhokkie en dalk aansluit by `n universiteit om verder my liefde vir die sport uit te oefen.

o.19 A Hokkieseuns

Barco Scheffer (Onderkaptein)

Breyone Louw (Kaptein)

Caden da Silva

De Wet Fourie

Ethan Manus

Francois Hattingh

Henno van der Merwe

Janco Erasmus

Jean Cornelissen

Jurie Janse van Rensburg

Lourens Scheffer

Louw de Klerk

MJ Pieters

Tristan van Rooyen

Wian van Tonder

o.16 A

TagsHS Noord-Kaap vs HS Diamantveld
Previous Article

HS Noord-Kaap vs HS Diamantveld: Hier is ...

Next Article

Curro Durbanville learner crowned SA XCO Mountain ...

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool Noord-Kaap / Northern Cape High SchoolNorthern CapeRegional News

    HS Noord-Kaap vs HS Diamantveld: Hier is Hoërskool Noord-Kaap se A rugbyspanne

    11th May 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool Noord-Kaap / Northern Cape High SchoolNorthern CapeRegional News

    [INTERVIEW] Nazneem Alexander – First-team girls hockey captain from Northern Cape High School 

    8th May 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool DiamantveldNorthern CapeRegional News

    HS Noord-Kaap vs HS Diamantveld: Hier is Hoërskool Diamantveld se A rugbyspelers

    6th May 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool DiamantveldNorthern CapeRegional News

    HS Noord-Kaap vs HS Diamantveld: Hier is Hoërskool Diamantveld se A rugbyspanne

    11th May 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool DiamantveldNorthern CapeRegional News

    [Onderhoud] Diamantveld- Eerste seunshokkie kaptein – Lourens Scheffer

    8th May 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool DiamantveldNorthern CapeRegional News

    HS Noord-Kaap vs HS Diamantveld: Hier is Hoërskool Diamantveld se dogters A hokkiespelers

    7th May 2025
    By Karien Frans

  • Northern SuburbsReddam House DurbanvilleRegional NewsWestern Cape

    Reddam House Durbanville students scoop one Top in the World and 11 Top in SA in Cambridge International Academic Awards

  • Herschel Girls SchoolRegional NewsSouthern SuburbsWestern Cape

    Herschel Girls School Top Matrics 2024

  • Dundee High SchoolKwazulu-NatalNorthern NatalRegional News

    DHS Smurfs win Northern KZN Regional netball tournament

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us