HS Bredasdorp seunshokkiespelers is opgeneem in die Bolandspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende seunshokkiespelers van Hoërskool Bredasdorp wat in Bolandspanne opgeneem is:
- o.18C Boland Regional – Brent Sinani
- o.16C Boland Regional – Caleb Witbooi
- Non-Travellers:
o.18 – Mkhululi Tundeswa
o.14 – Khazimla Duti










