Hoërskool Trio tweede span skitter en eerste span bou vir voorentoe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Trio se tweede rugbyspan met ‘n oorwinning van 25-10 oor KHS. Ongelukkig moes ons 1ste span die knie buig teen KHS. Ons sien uit na die seisoen wat volg.










