Hoërskool Rustenburg Krieketspelers staan vir niemand terug
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rustenburg Krieketspelers staan vir niemand terug . Die Rustie-krieketspelers het die afgelope naweek vir niemand teruggestaan nie! Die krieketspelers het RHS se naam hoog gehou en die uitslae is as volg:
- 1ste dogterskrieketspan draw teen Lichtenburg
- 15A-span verloor met 2 paaltjies teen Potch Gimmies
- 15A-span verloor met 2 paaltjies teen Wesvalia
- 2de span verloor met 6 paaltjies teen Wolmarandstad se 1ste span
- 15B-span wen met 4 paaltjies teen Zinniaville
Tiaan Labuschagne gr.8 bowl teen HS Wesvalia










