Hoërskool Randburg 1ste span hokkie mylpale
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Randburg spelers in die dogters- en seunshokkie wat die afgelope twee weke besondere mylpale in eerste span hokkiewedstryde bereik het. Dit is ’n groot prestasie wat getuig van harde werk, toewyding en konsekwente bydrae tot ons spanne.
85 Eerste Span Wedstryde
- Daniella Kitching
- Chantal van der Bank
- Jessica Hechter
75 Eerste Span Wedstryde
- Graeme Kitching
- Janrich Birkenstock
- Zivan Pruis
50 Eerste Span Wedstryde
- Emil Koen
- Rigard van Wijk
- Ethan van Damme
- Ruben Jacobs
- Beaulah du Plessis
Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle. Julle verteenwoordig ons skool met trots en stel ’n sterk voorbeeld vir die volgende generasie spelers.













