Hoërskool Parys VRL en Leerlingraad vir 2024/2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die nuutverkose senior VRL en Leerlingraad vir 2024/2025! Julle het ‘n belangrike rol om te vervul, en ons wens elkeen van julle baie sterkte toe in die jaar wat voorlê. Hoërskool Parys weet julle gaan voortgaan om die skool met trots te dien!
![]()










