Hoërskool Outeniqua leerder presteer by die Landbou Jeugskou
ADVERTISEMENT
Op 19 Februarie het Zani van der Vyver, ’n Graad 8‑leerder van Hoërskool Outeniqua, aan die Landbou Jeugskou op Riversdal in die Pluimvee‑afdeling deelgeneem. Sy behaal ’n uitstekende 1ste plek. Baie geluk, Zani! Ons is ongelooflik trots op jou










