Hoërskool Labori leerders het ‘n nuwe ontdekking in Wetenskap
ADVERTISEMENT
Hoërskool Labori leerders het nie net wetenskap in ons boeke geleer nie, maar ook deur elke happie wat ons vat. Die Gr. 10 leerders het die biochemie van lewe bestudeer en ondersoek deur ‘n reeks voedseltoetse uit te voer op verskillende kossoorte.


















