Hoërskool Jeugland Spesiale Toekennings 2023
ADVERTISEMENT
Hartlik geluk aan die volgende Hoërskool Jeugland leerders wat ‘n Spesiale Toekenning in 2023 ontvang het.
Dux Leerder van die Jaar : Beste Akademiese Prestasie : Graad 12 Volgehoue Akademiese Prestasie: Graad 8 – 12 Corné Van Zyl
Leier van die Jaar Edesen Masombuka
Leidster van die Jaar: Jeuglander van die Jaar: Dogter : Zelmia Dege
Jeuglander van die Jaar ; Seun : Hano Otto en Edesen Masombuka
Sportdogter van die Jaar: Senior Nikita Nel en Angela Monyekgope
Sportseun van die Jaar: Junior Bruno Amadi
Sportdogter van die Jaar: Junior Favour Nkwankwo
Sportseun van die Jaar: Senior Junior Tukuta










