Hoërskool Hartswater rugbyspelers gekies vir Griekwaland-Wes rugbyspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die 8 rugbyspelers van Hoërskool Hartswater wat gekies is om deel te wees van die Griekwaland-Wes rugbyspanne in hulle onderskeie ouderdomsgroepe. Hulle sal op 3 Junie deelneem aan die finale proewe tydens die jaarlikse bondedag.
V.l.n.r Agter: Jaques van Niekerk, Rico Deysel, Ji-André Visser, Ronnie Walster Voor: Leago Mocumi, Tshiamo Tsiane, Tshepang Motate en Jerome Davids.










