Hoërskool Hans Strijdom leerders dring deur na die interprovinsiale veerpyltjie proewe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Hans Strijdom leerders Dene Cornelius (Gr 11) en Marlize de Ridder (Gr 9) het op die 11de Maart deelgeneem aan die Limpopo Veerpyltjie proewe. Dene het ‘n 1ste plek behaal en Marlize ‘n 3de plek. Albei die dogters dring deur na die Interprovinsiale proewe in Trichard aan die einde van Maart. Baie geluk Dene en Marlize.
![]()










