Hoërskool Hans Moore musiekskool teorie eksamen
ADVERTISEMENT
Hierdie leerders van die Hoërskool Hans Moore Musiekskool het hul Unisa musiekteorie- eksamens geslaag en uitstekende resultate behaal. Voor van links: Jonathan Marais (graad 8 – Unisa voorgraads met lof – 93%), Nathan Dornay (graad 9 – Unisa voorgraads 85% en met lof) en Ryan Botha (graad 8 – Unisa voorgraads met lof – 100%).
Agter links: Leané Leonard (graad 8 – Unisa voorgraads met lof – 97%), Zalmary Nortman (graad 11 – slaag %), Unisa graad 4), Carlos Strydom (graad 11 – slaag Unisa graad 5), Logan Botha (graad 8 – slaag Unisa voorgraads), C.J. Jordaan (graad Unisa voorgraads met lof – 88%), James Kruger (graad 8 Unisa voorgraads met eervolle vermelding – 71%), Alexander Cronje (graad 8 Unisa voorgraads met eervolle vermelding – 77%) en Bridget Maher (graad 10 slaag Unisa graad 1)
Nie op foto: Maxene Mervitz, Halle Bissel, Jano Geyer, Lily-Jade Verhoef, Benjamin Enslin, Robyn Muller en Nicolene du Plessis.
.










