AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Laerskool Truida Kestell leiers skitter op provinsiale verhoog

  • Die Hoërskool Wonderboom Tiere sluit hul liga op `n hoë noot af

  • Cannons Creek heads to Grade 11 Leadership Camp

  • Cambridge High School sport results

  • Boland vs Oakdale: Hoër Landbouskool Oakdale se ander sport spanne


Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News
Home›Regional News›Eastern Cape›Hoërskool Framesby oudleerder deel sy lewensreis

Hoërskool Framesby oudleerder deel sy lewensreis

By Karien Frans
29th January 2024
724
0

ADVERTISEMENT


Share:

Rudy Delport vertel: In 1998 het ek by hierdie massiewe skool ingestap sonder om ‘n enkele persoon te ken en in 2002 het ek matriek verlaat met vriendskapsbande wat tot vandag toe nog sterk staan. Mnr. van Niekerk se voogklas was altyd ’n hoogtepunt en Juffrou Cairns se Skeinat-klas het nooit teleurgestel nie. Ek mis beslis ons vriendekring en dit is ‘n feit dat ons almal die snoepie se “chip rolls” nooit sal vergeet nie. Na skool het ek my NDip in Elektriese Ingenieurswese deur PE College voltooi en ek werk al die afgelope 18 jaar vir Life Healthcare en is tans die Streeks Projek Bestuurder vir die Wes-Kaap, Oos-Kaap en KZN. Ek beoog om hierdie jaar met my MBA te begin. Ek was bevoorreg om Framesby in rugby en krieket te verteenwoordig en was deel van die heel eerste 0.16-rugbyspan wat deur Johnny Vermeulen afgerig was. Ek het die eer gehad om kaptein van die 2de span te wees, maar dit was altyd die grootste voorreg om die geleentheid te kry om die Bloktrui oor my kop te trek.

Na skool het ek Union krieketklub vir meer as 10 jaar verteenwoordig en het ’n passie vir binnehuise krieket ontwikkel waar ek die Oostelike Provinsie Ope Manspan verteenwoordig het en ook in 2015 vir die Suid-Afrikaanse Ope Manspan gekies is. Ek het ook op die OP se binnehuise krieketraad vir 15 jaar gedien en dit is ook waar ek my vrou, Annelie, ontmoet het. Ons is in 2011 getroud en ons het 2 kinders, Reynard en Kylie wat hierdie jaar Graad 1 en 4 onderskeidelik by Lorraine Laerskool aanpak. Soos ons ouer, word daag ons onsself meer en meer uit (dink ons probeer onsself oorreed dat ons nie oud raak nie). So het die driekamp gogga my en my vrou gebyt en die oefentyd is ons manier van tyd saam spandeer en ontspan. Mag Framesby voortbou aan sy uitstekende reputasie van sport, akademie en kultuur. Dit was n eer, en dit was 5 jaar wat n groot deel vorm van wie en wat ek vandag is.

TagsOudleerder
Previous Article

St Andrew’s College Basketball vs Kingswood College

Next Article

Kabega Primary celebrate international environmental education day

Share:

Related articles More from author

  • Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Gauteng PretoriaPTA Central PTA SouthRegional News

    Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria oudleerder haal die Olimpiesespan

    11th July 2024
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby oudleerder haal die Mej SA Top 16

    15th July 2024
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaHoërskool Gerrit MaritzPTA NorthRegional News

    Hoërskool Gerrit Maritz Oud-leerling kom kuier by Gerrieland

    12th December 2022
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby oudleerder deel sy storie op- en na skool

    2nd May 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Duineveld oudleerder maak geskiedenis by die 2025 se “World’s Strongest Man”

    26th June 2025
    By Charl Paulse
  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Hoërskool Volksrust oudleerder stel sy tweede boek bekend

    22nd July 2022
    By Karien Frans

  • Bryanston Sandton RosebankGauteng JohannesburgRegional NewsSt Mary's School Waverley

    St Mary’s School learner placed 4th on the U16 SA Schools’ Squash rankings

  • Eastern CapeGrey High SchoolPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Grey High School’s annual music concert

  • Eastern CapeKingswood CollegePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Kingswood College was bringing literature to life

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us