Hoërskool Framesby is trots Afrikaans
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby is trots Afrikaans. Juf. Stoltz ontvang toekenning vir die beste prestasie In Afrikaans Huistaal Gr.12! Baie geluk aan jurou R. Stoltz wat die beste prestasie in Afrikaans Huistaal Gr.12 in die Oos-Kaap behaal het. Jurou Stoltz het gister die toekenning ontvang sowel as ‘n splinternuwe skootrekenaar, “powerbank” en R5 000 kontant. Ons is baie trots op jufrou!










