AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Hoërskool Zwartkop o.14 A sagtebalspan wen oortuigend

  • Golden Glory for Arbor Park Primary under 12 Netball

  • Hoërskool Witteberg se Tienertoneelspan skitter as Durban-streekswenners

  • Dundee High School enjoys another successful week

  • Laerskool Westwood spog met top 10 Akademiese sterre


CenturionGauteng PretoriaHoërskool EldoraigneRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Centurion›Hoërskool Eldoraigne Klas van 2024 die vergestalting van 50 jaar se akademiese uitnemendheid

Hoërskool Eldoraigne Klas van 2024 die vergestalting van 50 jaar se akademiese uitnemendheid

By Karien Frans
17th February 2025
474
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Eldoraigne is werklik trots op die Matriekklas van 2024. Hul matriekuitslae is weereens `n bewys dat dit `n skool is van uitnemende onderrig, puik personeel en toegewyde leerders. Die akademiese filosofie van die skool is dat elke leerder ten volle toegerus, en met ‘n toekomsverwagting moet matrikuleer. Ons het ‘n 100% slaagsyfer! 260 uit 276 leerders slaag met universiteitsvrystelling en 15 kan na skool vir ‘n diploma gaan studeer. Die Eldo-gemeenskap hou die matriekklas van 2024 ywerig dop om te sien hoe hul aanhou om hul merk in die toekoms te maak. Die leerders verwerf 482 onderskeidings, 1.7 per kandidaat en 498 onderskeidings indien Alpha Wiskunde bygevoeg word, wat bereken op 1.8 per kandidaat.

Hoërskool Eldoraigne het ‘n wye verskeidenheid van akademiese, tegniese en spesialisvakke wat
aangebied word, en is besonders trots daarop dat 18 van die 21 vakke `n 100% slaagsyfer behaal het. Van die hoofvakke wat ‘n 100% slaagsyfer behaal het, is Afrikaans HT, Engels FAL, Wiskunde,
Wiskundige Geletterdheid, Rekeningkunde, Geografie, Besigheidstudies en Ekonomie. Sewe vakke behaal `n gemiddeld bo 70%, met `n uitsonderlike prestasie van Visuele Kunste wat `n gemiddeld van
80% behaal het. Een leerder, Rolan Kruger, verwerf 8 onderskeidings (+ Alpha Wiskunde). Verder verwerf 14 leerders 7 onderskeidings, 13 leerders 6 onderskeidings, 16 leerders 5 onderskeidings en 18 leerders 4
onderskeidings. Die Top 6 leerders behaal `n gemiddeld van bo 90%. Ashleigh Harvey, 2024 se Dux-leerder, behaal `n ongelooflike 94.71% gemiddeld met uitstaande prestasies in Afrikaans (96%), Wiskunde (96%) en Fisiese Wetenskappe (96%).

Harde werk oor die afgelope vyf jaar deur die leerders en die Eldo-personeel het vrugte afgewerp. Akademie bly die skool se eerste prioriteit, maar by die Eldo’s word gebalanseerde leerders, soos bewys deur ons top-presteerders wat op alle terreine `n bydrae in die skool gemaak het, gekweek. Ons deel ook met groot trots dat Hoërskool Eldoraigne eerste eindig in ons distrik en sewende in Gauteng. Ons spog met die derde hoogste Universiteitstoelating in Gauteng, met 94.2%. In die GDO se verslag is ons vierde in Gauteng, wanneer dit volgens Slaagsyfer, Onderskeidings en Universiteitsvrystelling bereken word. Ons beklee die sewende plek in Gauteng, wanneer die statistiek uitgewerk word op Onderskeidings, Universiteitsvrystelling en Slaagsyfer. Baie geluk aan die Matriekklas van 2024. Julle het voorwaar elkeen Hoërskool Eldoraigne se naam hóóg gehou! Om deel te raak van hierdie besonderse skool waar leerders bemagtig word om hulle roeping te ontdek, ontwikkel en doelgerig te vervul, gaan besoek gerus Hoërskool Eldoraigne se opedag, wat 21 Mei 2025 plaasvind.

Rolan Kruger 8 Onderskeidings – 86,71%

Ashleigh Harvey 7 Onderskeidings – 94,71%

Nicola Dyason 7 Onderskeidings – 92,71%

Markus vd Watt 7 Distinctions

Megan Muller 7 Distinctions – 91,29%

Keagan Kruger 7 Distinctions – 91,14%

Jaco Fourie 7 Onderskeidings – 90,57%

Elizabeth Champion 7 Onderskeidings – 89,86%

Sunelle Kruger 7 Onderskeidings – 89,86%

Anzel vd Westhuizen 7 Onderskeidings – 88,57%

Ryno Gredelinghuys 7 Onderskeidings – 88,41%

Zander Engels 7 Onderskeidings – 88,00%

Wianca Weyers 7 Onderskeidings – 87,00%

Ewan vd Walt 7 Onderskeidings – 86,86%

Daniël Steyn 7 Onderskeidings – 86,71

Riley Muller 7 Onderskeidings – 88,86%

Ian Bosch 7 Onderskeidings – 87,1%

Jasmine Bezuidenhout 7 Onderskeidings – 86,71%

Kade Poonasamy 7 Onderskeidings – 86,14%


Christiaan Potgieter 5 Onderskeidings – 86,29%

TagsMatric results
Previous Article

Hoërskool Centurion Toppresteerders 2024

Next Article

Uitsig High School Matric Results 2024

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoërskool HangklipRegional News

    Hoërskool Hangklip Matriekklas van 2024

    13th February 2025
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgJHB SouthRegional NewsTrinityhouse Glenvista

    Trinityhouse Glenvista Matric Results

    21st January 2025
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaMaragon MooikloofPTA EastRegional News

    Maragon Mooikloof Matric Results 2024

    22nd January 2025
    By Karien Frans
  • Afrikaanse Hoërskool SasolburgFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Top Matrieks 2024

    23rd January 2025
    By Karien Frans
  • Alberton High SchoolGauteng JohannesburgJHB SouthRegional News

    Alberton High School Matric results 2024

    17th January 2025
    By Karien Frans
  • Curro HermanusOverbergRegional NewsWestern Cape

    Curro Hermanus Top achievers 2024

    20th January 2025
    By Karien Frans

  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool EldoraigneRegional News

    Hoërskool Eldoraigne Onvoorbereide Redenaars se Opleidingsgeleentheid

  • Laerskool GoudkopNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Laerskool Goudkop sprekers kwyt hul goed van hul taak

  • HighveldLigbron Academy of TechnologyMpumalangaRegional News

    Ligbron Akademie vir Tegnologie landsdiens op pad na nasionale kamp

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us