Hoërskool Durbanville het weer ‘n sterk netbalseisoen beleef
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville het weer ‘n sterk netbalseisoen beleef. Anja Mostert en Anika Loubser is na afloop van die SA Topskole Netbaltoernooi genooi vir die top-35 spelers wat sou deelneem aan die proewe. Na afloop van die proewe is albei Durbies in die SA o.16 Netbalspan opgeneem. Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.










