Hoërskool Duineveld swemmers is soos visse in die water
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Hoërskool Duineveld swemmers wat 4 – 8 April 2025 aan die SA Skole kampioenskap deelgeneem het in Bloemfontein.
Die swemmers was:
- Anne Steyl
- Beane Noeth
- Marlo Lensing
- Sacha Willemse
- GJ Niemand
- Douw Steyl












