Hoërskool Douglas leerlinge gekies vir die o.17 Rugby Pixley Ka Seme Sparweek-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Hoërskool Douglas wat in die 0/17 Pixley Ka Seme Sparweek-span opgeneem is.
Van links: Dehan Nel, JJ Sesing en Schalk Human










