Hoërskool Cradock krieketspeler presteer in die OP Middelandespan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Miquel Ruiters wat deel was van die OP Middelande span wat by HTS Drostdy in Worcester aan ‘n toernooi deelgeneem het. Die span het as algehele wenners by die toernooi klaargemaak. Miquel het vyf paaltjies tydens hierdie toernooi gevat. Ons as Hoërskool Cradock is baie trots op jou.










