Hoër Volkskool Potchefstroom tennis
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons 1ste en 2de seunsspanne wat vandag as Noordwes wenners gekroon is. Vir die wat nie weet nie, dis 6 in ‘n ry. Christiaan sluit aan by sy broers wat deel van die vorige 5 wenners was. Cornéll gaan vir ewig op die tennismuur in ons huisie gehou word. Dit is die 1ste keer wat die 2de seuns ook as wenners gekroon word. Manne, julle is CHAMPS! Dankie vir ‘n wonderlike seisoen.
Cornéll en Christiaan, ek gaan jul mis. Dankie vir ELKEEN van julle se toegewydheid, die wil om te wen, goeie sportmangees, veggees vir elke punt en dat jul nooit gaan lê het nie. Ek is baie trots op jul en salueer jul! CHAMPS 2022
UITSLAE:
- 1ste Volkies Potch wen KHS 7 teen 1
- 2de Volkies Potch wen Wesvalia teen 1
![]()










