Goudveld Hoërskool muurbalspeler gekies vir o.19 SACF meisies muurbalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk en sterkte aan Elzandri Nortje wat gekies is vir die 0/19A SACF meisies muurbalspan wat aan die IPT’s (interprovinsiale muurbal toernooi) gaan deelneem van 24- 30 Junie 2022 in Kaapstad. Goudveld Hoërskool is baie trots op jou.
![]()










