Goeie sportmanskap en sterk kompetisie by Laerskool Aliwal-Noord
ADVERTISEMENT
Op Saterdag, 16 Mei 2026, het Karel Theron van Middelburg teen Laerskool Aliwal-Noord kom netbal speel. Dit was ‘n heerlike dag, met goeie netbal en sterk kompetisie. Dankie aan Karel Theron wat die dag saam met ons kom deel het en julle goeie sportmanskap kom wys het.
A special thank you to the first teams of High School Aliwal-North who came and support our little ones. You are an inspiration to them.
The results were as follows:
o.7 A lost 0-9
o.8 A won 6-1
o.9 A won 6-5
o.10 A won 12-6
o.11 A lost 6-7
o.12 A won 12-9
o.13 A lost 10-17










