Gelofte Skool Sekondêre Hoofleiers 2026
ADVERTISEMENT
Gelofte Skool Sekondêre Hoofleiers 2026. Baie geluk aan die leerders wat verkies is tot die nuwe leerderraad.
Kian Zwanepoel (Onderhoofseun), Janu Visser (Hoofseun), Nika Mengel (Hoofdogter), Lize Munro (Onderhoofdogter)










